Hulp

Hierdie basiese inligting is:
- Lid se LAND: Kies die land waar jou toekomstige taal pasmaat huidiglik woon;
- Lid se STAD: Vul die begin van die stadnaam in en kies dan die korrekte stad van die lys wat outomaties verskyn;
- Tale wat lede kan onderrig: Kies die taal wat jy wil hê jou pasmaat jou in moet onderrig uit die lys;
- Tale wat lede wil aanleer: kies die taal wat jou pasmaat wil leer uit die lys.
Wanneer jy jou pasmaat opgespoor het, kan jy:
- Op sy/haar Gebruikersnaam kliek: om sy/haar profiel te lees;
- Op die klein "koevertjie" kliek om hom/haar te kontak deur Jou Posbus:
Let daarop dat, voor jy 'n lid kan kontak, moet jy aansluit by ons webwerf.
Ons hoop dat jy die regte persoon sal vind, wat gereed is om jou te help om jou taalvaardigheid te verbeter, en nuwe kulture te laat ontdek.
- FAQ Author: vincent
June 2013
Related topics:
- Hoe om die "Vind Vriende" gevorderde soektog te gebruik.
- Hoe vind ek meer taal maate?
- Hoe om vriende te verwyder.
- Hoe om "Vriende te vind" by Polyglot Club?
- Wat is "My Vriende"?
Comments
