(my moedertaal is engels.
As ek weet nie 'n woord nie, ek sal (brackets) met die engelsewoord ander die google translate vertaling gebruik)
Ek het vandag na die winkelsentrum (mall?) toegegaan.
Ek werk by 'n klerewinkel by die winkelsentrum en ek het gehad om by die winkel te wees by sewe uur!
En gister, by ses uur!
Die werk is nie moeilik nie maar dis hard om te ontwaak (awaken?) by vyfuur!
Nadat het ek by 'n ander winkelsentrum gery om dinge te koop.
Wanneer het ek dit verlaat ek het 'n ander voertuig amper gebots omdat het ek op die verkeerde baan (lane?)!
Ek weet nie hoekom nie, miskien het ek gedink ek was in Suid-Afrika of iets weer.
Maar ek is nie dood nie, alles is okay, ek is onnosel gewees (was being stupid?).
Ek is nou na my huis en ek dink dit is etenstyd.
Dankie vir jou help! Goeienaand!
(if I wrote a sentence that is not properly structured in the afrikaans manner, please advise!)