Hoekom wil niemand in hierdie forum Afrikaans leer nie!? Wat is fout met julle? Dis nie so 'n mooilike taal om te leer nie, veral vir mense wat Engels as hulle moedertaal praat...
Anyway, is daar enige Afrikaners daar buite wat my help kan, om my Afrikaans te verbeter? Ek sou baie dankbaar wees vir enige hulp...
Dankie byvoorbaat
Lewis
- lewie91
September 2011
Comentaris
| vincentJanuary 2017 qsdf |













































