Corrections

Text from jaap278 - Afrikaans

  • Die mooiste taal

  • In die begin was ek net in die nederlandse taal geïnteresseerd.
  • Dit was omtrent vier jare gelede.
  • As ek dit taal middelmatig geleer het, het ek besef dat afrikaans 'n nog pragtigere taal is.
  • So het ek oombliklik begin om afrikaans te leer.
  • Wat fassineer my eintlik by dit dogtertaal?
  • Nou, eerstens ik die uitspraak van die woorde baie baie sag!
  • Dit kling asof 'n taal van kinders.
  • Dit klik 'n bietjie lekker :-) .
  • Veerder het afrikaans geen hard geklanke soos byvoorbeeld die nederlandse "z" en die meeste klinker (a, e, i, o, u) gerek (langer uitgespreek).
  • Wanneer ek iemand hoor om op afrikaans te praat dan word ek gelukkig en luister aandagtig vir hom.

PLEASE, HELP TO CORRECT EACH SENTENCE! - Afrikaans