In die begin was ek net in die nederlandse taal geïnteresseerd.
Dit was omtrent vier jare gelede.
As ek dit taal middelmatig geleer het, het ek besef dat afrikaans 'n nog pragtigere taal is.
So het ek oombliklik begin om afrikaans te leer.
Wat fassineer my eintlik by dit dogtertaal?
Nou, eerstens ik die uitspraak van die woorde baie baie sag!
Dit kling asof 'n taal van kinders.
Dit klik 'n bietjie lekker :-) .
Veerder het afrikaans geen hard geklanke soos byvoorbeeld die nederlandse "z" en die meeste klinker (a, e, i, o, u) gerek (langer uitgespreek).
Wanneer ek iemand hoor om op afrikaans te praat dan word ek gelukkig en luister aandagtig vir hom.